Welkom by Wilger Skool

Hier bied ons gehalte sorg vir Baba klas, Voorskool, Graad RR, en Graad R, en Naskool.

Wilger streef  daarna om elke kleutertjie met liefde te ondersteun en te lei in die proses tot skool gereedmaking en dat hul wordingsjare by Wilger ‘n onvergeetlike ervaring sal bly.

Ons volg die visie dat elke dag is pret, so kontak ons of besoek ons gerus.

Ons leuse:  Waar jou kind groei in Christus

Visie:

Wilger wil ‘n voorloper bly, deur onafhanklik en volhoubaar ‘n veilige omgewing te bied, waar kinders in liefde en met sekuriteit, uitnemende opvoeding en onderrig kan ontvang.

Ons sien uit om jou  te ontmoet.

 

  • mc donalds
  • Stel
  • hein seplaas
  • GEES WEEK
  • pic
  • Weeping-Willow-Tree-Pic-Drawing
0011339

Ons bied Mini krieket aan. More…

71e0f2f708c52c67a1eda092404374e7--rugby

Ons bied  Mini Rugby aan. More…

217818

Ons bied Mini Netbal aan. More…

canstock2540793

Ons bied opvoedkundige Rekenaar klasse aan. More…